Cat-fight in Kanyamazane

Reynier van Rooyen scored two tries in the 2nd game of the SuperSport Rugby Challenge against the Xerox Golden Lions in Kanyamazane on 29th April. Photo: Frans Louw

Reynier van Rooyen scored two tries in the 2nd game of the SuperSport Rugby Challenge against the Xerox Golden Lions in Kanyamazane on 29th April.
Photo: Frans Louw

On a lovely Lowveld autumn afternoon, the Steval Pumas welcomed the Xerox Golden Lions to the picturesque Kanyamazane Stadium for the second round of the SuperSport Rugby Challenge.
The Steval Pumas started on the front foot, forcing a 2nd minute penalty, slotted by Kobus Marais, 3-0. Following a lengthy break for medical attention to a Lions player, Arthur Bobby, and the subsequent substitution, the Xerox Golden Lions struck back with a trademark, converted, ball-in-hand try, 3-7.

Kobus Marais laced up his kicking boots again today and kicked two more penalties to take the score to 9-7.

End-to-end action eventually lead to a converted Xerox Golden Lions try in the 29th minute, 9-14.
Marais hit back with another penalty 4 minutes later, 12-14, before the Steval Pumas scored a converted ball-in-hand try of their own. Reynier van Rooyen and Kobus Marais combining for 19-14. The Xerox Golden Lions kicked a 38-minute penalty for a half-time score of 19-17.

A period of sustained Lions-pressure resulted in a converted try in the 45th minute, 19-24. A Lions penalty 9 minutes later increased the lead to 19-27, before Reynier van Rooyen crossed the whitewash again. Marais converted, 26-27. The teams traded penalties to take the score to 29-30, with 14 minutes to play. The Xerox Golden Lions extended their lead with a converted try to take the score to 29-37.

In the final minutes of the game, the Steval Pumas launched repeated attacks, but resolute defense, and a 78-minute turnover penalty, would see the Xerox Golden Lions run out 40-29 winners.

Steval Pumas coach Brent Janse van Rensburg said they were still in the game right up until the end.

“On one or two occasions, we ran the ball out of our own 22, forced play and lost possession, which put us under pressure. We did some really good things on defence. We also looked good at times with ball in hand and created opportunities that we just didn’t capitalize on. Ultimately, I think there were a few soft moments which cost us. We were still in the game right up until the end. The guys will learn some lessons out of this, hopefully bank this and grow from it,” said Janse van Rensburg.

He said the team didn’t link well enough on their kick chase, leaving a gaping hole for the Lions to run through resulting in a try and two soft 1 on 1 moments at scrum defence where the Pumas were numbered up ended up being costly.

“Unfortunately, we lost some vital set piece ball. Losing critical lineouts in good attacking positions and conceding some scrum penalties deprived us opportunities to launch attack. Defensively we did better in the collision compared to last week and stopped their momentum well. We kept them out for extended periods, but unfortunately those isolated soft moments resulted in us giving away easy points and having to play catch up. We will need to defend a bit less in games to come and protect our possession.” said Janse van Rensburg.

 

Katterig in Kanyamazane

Op ‘n wonderlike herfsmiddag in die Laeveld, verwelkom die Steval Pumas die Xerox Golden Lions in die prentjie-mooi Kanyamazane Stadion vir die tweede rondte van die SuperSport Rugby Challenge.

Die Steval Pumas het sterk begin en Kobus Marais kon in die 2de minuut reeds die telbord aan die rol kry met n strafskop, 3-0.
Na ‘n lang onderbreking vir mediese aandag aan ‘n Lions speler, Arthur Bobby het die Xerox Golden Lions een van hul kenmerkende bal-in-hand drieë gedruk. Dié is verdoel, 3-7.

Kobus Marais het weer sy skop-skoene aangetrek en met twee strafskoppe, die Steval Pumas die voortou laat neem, 9-7.

Die Xerox Golden Lions het in die 29ste minuut ‘n verdoelde drie aangeteken, 9-14. Marais het 4 minute later weer ‘n skrafskop aangeteken, 12-14, net voor Reinier van Rooyen die tuisspan se eerste drie kon druk. Marais verdoel, 19-14.
Die Xerox Golden Lions het in die 38ste minuut ‘n strafskop aangeteken om die halftyd telling van 19-17 te bewerkstelling.

Die Xerox Golden Lions het van die begin van die tweede helfte die druk volgehou en in die 45ste minuut is hulle met n verdoelde drie beloon, 19-24. 9 minute later het n strafskop die voorsprong laat rek na 19-27 voor Renier van Rooyen sy tweede drie van die middag gedruk het. Marais verdoel, 26-27.
‘n Strafskop aan elke span, en die telling was 29-30, met 14 minute speeltyd wat oorbly. Die Xerox Golden Lions het amper onmiddelik ‘n verdoelde drie aangeteken vir ‘n 29-37 voorsprong, wat hulle met ‘n laaste-oomblik strafskop na 29-40 kon rek vir hul oorwinning, ten spyte van herhaalde Steval Puma aanvalle in die laaste paar minute van die wedstryd.

Die Steval Puma afrigter, Brent Janse van Rensburg, het gesê die span was nog in die wedstryd tot in die doodsnikke.

“Daar was ‘n paar geleenthede waar ons die bal vanuit ons eie kwartgebied gedra het. Ongelukkig moes ons toe die spel forseer en ons het balbesit verloor. Ons het goed verdedig, selfs tydens ons aanvalle. Ons het goed gelyk met bal-in-hand en het goeie geleenthede geskep, ons kon hulle net nie altyd afrond nie, en uiteindelik het hierdie ‘sagte’ oomblikke ons gekos. Maar, ons was nog kompeterend tot reg aan die einde. Die manne sal ‘n paar lesse leer uit vandag se wedstryd en hopelik kan ons die in die bank sit, en verder groei.”

Hy het gesê die span het nie hul skoppe goed genoeg opgevolg nie, en het ook ‘n lyn-breuk sowel as ‘n skrum-breuk aan die Lions afgestaan.

“Op verdediging het ons hulle by die kontakpunt gestop. Ons het hulle momentum goed gestop. Ons het goed verdedig, hulle onder druk gehou, maar ongelukkig het daai paar ‘sagte’ oomblike hulle instaat gestel om binne trefafstand te bly.”

Janse van Rensburg het verder gesê: “Ons het ook ‘n paar belangrike eerste fase balle verloor, ons het ‘n paar lynstane verloor en ook ‘n skrum-strafskop of twee afgegee.”

SCORERS:

Pumas: Try: Reynier van Rooyen (2)

Conversion: Kobus Marais (2)

Penalty: Kobus Marais (5)

Cheetahs: Tries: Fabian Booysen (2), Shaun Reynolds, Gerrie Labuschagne

Conversions: Shaun Reynolds (4)

Penalty: Shaun Reynolds (4)

Attachment

Reynier van Rooyen scored two tries in the 2nd game of the SuperSport Rugby Challenge against the Xerox Golden Lions in Kanyamazane on 29th April.
Photo: Frans Louw