• HOME
  • THE PUMAS
    • THE PLAYERS
    • MANAGEMENT
  • PUMA NEWS
    • PUMAS IN THE NEWS
    • SPECIAL EVENTS
  • PUMA ACTION
    • VODACOM CUP
    • CLUBS
    • WOMEN
    • DEVELOPMENT
    • SCHOOLS
    • U/21
    • U/19
  • FAN ZONE
    • COMPETITIONS
    • FANS BLOG
    • PHOTO GALLERY
    • DOWNLOADS
  • MPUMALANGA RUGBY UNION
    • CONSTITUTION
    • CONTACT US
    • LEAGUE RULES
    • PUMA REFEREES
  • TICKETS & STADIUM
  • LOG IN
VODACOM CUP
  • 2010
    • NEWS
    • FIXTURES
    • RESULTS
    • LOG
    • POINT SCORERS

Griffons kry pakslae

Saturday, 13 March 2010 12:09 | Written by Pieter de Necker | PDF | Print | E-mail

In die Pumas se derde Vodacom Cup wedstryd van die seisoen, het die span van Mpumalanga gewys dat hulle uit hul foute kan leer. Nadat die span 'n week van tevore op Loftus Versveld teen die Bulle verloor het, het die span opgemaak in die wedstryd teen die Griffons Vrydagaand in Witbank.  Die eindtelling was 66 -14.

In die eerste helfde kon die besoekers nie daarin slaag om enige punte op die telbord te plaas nie.  Die Pumas se verdediging en aanvallende spel was net te strek vir die Griffons.

Early in the game the Pumas backline exploited the defence from the Griffons and wing Nicky Kritzinger scored the first try of the game.  About 25 minutes later, after some untidy play from both sides, the Griffons made a handeling mistake inside their 22 and Pumas prop Ronnie Uys who crossed for a try.

 

"Nog was dit einde niet"!  Die Pumas het voort gestorm en in die laaste 10 minute van die eerste helfde het die Pumas vier keer in die Griffons se doelgebied gekuier.  Senter Tiaan Marx se drie is 'n minuut later gevolg deur Willem Serfontein s'n.  Na die afskop het Alister Kettledas die bal gevang en man alleen die Griffons deurmekaar gehardloop op 'n solo-drie te gaan druk.  Net voor die halftyd fluitjie kon blaas, het hakker Torsten van Jaarsveld die Pumas se sesde drie in die eerste helfde gedruk.

At halftime the home team had a lead of 40 - 0.

Early in the second half the Griffons showed that they were not prepared to give up without a battle and scored their first try.  Although the Griffons now had points on the board, the Pumas continued to crash their defence.

Nog vier driëe is deur die Pumas gedruk.  Alister Kettledas het eerste vir die Pumas in die tweede helfde gaan druk.  Sy drie is opgevolg deur twee prag driëe van Tian Meyer.  Agtsteman Jaco Bouwer het ook oop die doellyn geduik om 'n drie agter sy naam te kry.

Die Pumas het 66 punte op die bord gehad toe die eindfluitjie blaas.  Die Griffons het 14 gehad.

Punte:

Pumas - Driëe: Nicky Kritzinger, Ronnie Uys, Tiaan Marx, Willem Serfontein, Alister Kettledas (2), Torsten van Jaarsveld, Jaco Bouwer, Tian Meyer (2). Doelskoppe: Ricardo Croy (8).

Griffons - Driëe: Thabang Molefe, Glen Mafumo. Doelskoppe: Tiaan van Wyk (2).

 

Copyright © 2010 - 7plusMEDIA & Mpumalanga Rugby Union.
All Rights Reserved.

7PlusMedia design.