Vodacom Cup 2010 - News
Pumas begin goed teen GriekwasDie Pumas het baie goed begin in hul Vodacom wedstryd teen die Griekwas Vrydagaand. However, the home team fought back in the North section match played at the AR Avas Stadium in Kimberley. Na 30 minute se spel het die Pumas gewys waarna toe die span van Mpumalanga in staat is en het die Pumas 21-6 voorgeloop. 'n Meer vasbeslote Griekwas span het in die tweede helfde op die veld verskyn en wou nie hul tuis skare terleustel nie. A few handling errors and bad communication on the Pumas side saw the Griquas crashing over the try line. The home team saw the weakness on the side of the Pumas and capitalised on it. Within a few minutes Griquas scored two more tries to make it 35-21. Pumas flank Jaco Bouwer het vir bonuspunt vir sy span gesorg met 'n drie in die einde van die wedstryd. Kort daarna het Griekwas terug geantwoord met 'n drie om die eindtelling 42-26 te maak. Punte: Griquas 42 – Driëe: Frik Venter (2), Rohan Kitshoff, Bjorn Basson (2). Doelskoppe: Riaan Viljoen (4). Strafskoppe: Viljoen (3). Pumas 26 – Driëe: Nicky Kritzinger, Tiaan Marx, Alister Kettledas, Jaco Bouwer. Doelskoppe: Ricardo Croy (3). |
||
|



In die Pumas se derde Vodacom Cup wedstryd van die seisoen, het die span van Mpumalanga gewys dat hulle uit hul foute kan leer. Nadat die span 'n week van tevore op Loftus Versveld teen die Bulle verloor het, het die span opgemaak in die wedstryd teen die Griffons Vrydagaand in Witbank. Die eindtelling was 66 -14.