De-Jay Terblanché

3
  • Born (age)
  • LocationKnysna
  • Squad Number3
  • Debut date

Volle Name:

De-Jay

Van:

Terblanché

Geboortedatum:

25 Junie 1985

Geboortedorp:

Knysna

Skool gematrikuleer:

Knysna Hoërskool

Lengte:

1.86m

Gewig:

121kg

Spanne gespeel:

Boland, SWD Arende en Dungannon (Ierland)

Posisie:

Stut

Laaste Unie voor gespeel:

Dungannon (Ierland)

Puma debuut:

2008

Waarna streef jy (5jr plan):

SuperRugby te speel en ‘n oorseese kontrak te kry

 

Op ‘n emosionele afdag, wat doen jy om jouself op te beur:

Spandeer tyd saam my vriende of gaan vir ‘n lang rit op my motofiets.

Wie inspireer jou:

Alle ander rugby spelers

As jy jou laaste maaltyd moet kies, wat sal dit wees:

“Rump Steak” met spinasie

Stokperdjies:

4×4, kamp, jag, duik en snorkel

Wat is die een  waarvoor jy nie kan nee sê nie:

Enige iets buite my gemaksone.

Leave a Comment