Sevens teams vie for title of provincial champions

Nelspruit Rugby Club 1st team and Rooikatte Lydenburg Rugby Club 1st team following the final of the Lowveld 7’s tournament on Sat 11th Feb 2017 in Barberton. Photo: Nelspruit Rugby Club FB page

Nelspruit Rugby Club 1st team and Rooikatte Lydenburg Rugby Club 1st team following the final of the Lowveld 7’s tournament on Sat 11th Feb 2017 in Barberton. Photo: Nelspruit Rugby Club FB page

The rugby season is starting to gain momentum across South Africa, and the Mpumalanga Rugby Union (MRU) will kick things off with the Provincial Sevens Championship at the Nelspruit Rugby Club this Saturday.

After the regional tournaments last weekend, this weekend’s event will see the top four teams in the Lowveld battling it out with the top four Highveld teams for the title of provincial sevens champions.

The Lowveld teams include Nelspruit 1, Nelspruit 2, Barberton Rugby Club and Rooikatte from Lydenburg, who will come up against Sasol 1, Sasol 2, Middelburg Rugby Club and Standerton Rugby Club from the Highveld.

The day gets underway with a clash between Nelspruit 1 and Sasol 2 at 10:00. There will be Shield, Bowl and Plate brackets, before the Cup Final takes place at 14:20.

Roelof Kotze, Amateur Rugby Manager for the MRU, said the event gives players an early-season opportunity to prove themselves.

“The event also allows provincial coaches to develop their plans for the year. It’s also a good lead up into the fifteens season. We are looking forward to Saturday and encourage members of the public to come and enjoy some exciting rugby action,” said Kotze.

Entry for the day is R10, with food and drink on sale at the club.

Sewes spanne ding mee om provinsiale kampioene titel

Die rugbyseisoen is besig om momentum te bereik regoor Suid-Afrika, en die Mpumalanga-rugbyunie (MRU) sal die seisoen afskop met die Provinsiale Sewes Kampioenskappe wat op Saterdag by die Nelspruit-rugbyklub gehou gaan word.

Na afloop van die plaaslike toernooie verlede naweek, sal die naweek se geleentheid die top vier spanne in die Laeveld sien meeding teen die top vier Hoëveld spanne om die titel van provinsiale sewes-kampioene in te palm.

Die Laeveld spanne sluit in Nelspruit 1, Nelspruit 2, Barbeton Rugbyklub en die Rooikatte van Lydenburg, wat teen Sasol 1, Sasol 2, Middelburg Rugbyklub en Standerton Rugbyklub van die Hoëveld te staan sal kom.

Die dag sal afskop met ‘n botsing tussen Nelspruit 1 en Sasol 2 om 10:00. Daar sal Shield, Bowl en Plate brackets wees, voor die eindstryd om 14:20 plaasvind.

Amateur Rugby Bestuurder vir die MRU, Roelof Kotze, het gesê die dag gee spelers ‘n vroeë-seisoen geleentheid om hulself te bewys.

“Die geleentheid laat ook provinsiale afrigters toe om hul planne vir die jaar te ontwikkel. Dit is ook ‘n goeie aanloop tot die vyftiens-seisoen. Ons uit na Saterdag en ons moedig lede van die publiek aan om te kom kyk en opwindende rugby aksie geniet,” het Kotzé gesê.

Toegang vir die dag is R10, met kos en drank wat te koop sal wees by die klub.

 

Attachment